Kamers & Pryse

Welkom by 101 Oudtshoorn Holiday Accommodation!

Ons is ‘n 3-sterre, familie- en kindvriendelik gastehuis met vakansie-huisies, in Oudtshoorn.

Kom en geniet van ‘n heerlik verblyf by ons; koel af in ons swembad, ontspan in ons mooie tuin en die kinders kan speel in die groot speelarea met swaaie, jungle gym, trampolien en baie meer !

Kliek links om deur ons verschillende kamers en eenhede te gaan.

Al ons kamers en eenhede is voorsien van die volgende:

  • Privaat ingang
  • Groot TV
  • Gratis koffie en tee
  • Handdoeke vir die badkamer en vir die swembad
  • Badjasse
  • Beddegoed
  • Gevulde yskas
  • Radio wekker
  • Skeerprop
  • Haardroër
  • Sjampoe, stort-gel en seep
  • Kluis
  • Verwarmer en waaier
  • Kamer F

  • Groot familie-kamer vir 4 persone
  • Komfortabel koningin-grootte bed
  • Stapelbed in aangrensende kamer
  • En-suite badkamer met stort
  • Privaat ingang
  • TV
  • Kluis
  • Skeerprop
  • Haardroër
  • Gevulde yskas
  • Verwarmer
  • Waaier
  • Radio wekker
  • Gratis koffie en tee
  • Draadloos Internet
  • Ons pryse is tusse R 250 en R 450 per persoon per nag.

    Afhanklik van die lengte van die verbly, aantal persone en beskikbaarheid.

    • Babas jonger as 2 jaar bly verniet
    • Baba-bed in die kamer is gratis
    • Kinders onder de 12 jaar kry ‘n groot afslag
    • Tieners van 12 jaar en ouer word as volwassene gereken.
    • Boeking is net gewaarborg as ons 50% deposito ontvan het.
    • By kansellasie vroër as 4 weke voor aankoms, word die deposito gehou.
    • By kansellasie later as 4 weke voor aankoms, moet die volle bedrag betaal word.
    Room F Room F

    Kamer H

  • Kamer met ietsie meer luukse vir 2 persone
  • Komfortabel koningin-grootte bed
  • En-suite badkamer met borrel-bad en aparte stort
  • Dubbele wasbak
  • Privaat ingang
  • TV
  • Kluis
  • Skeerprop
  • Haardroër
  • Gevulde yskas
  • Verwarmer
  • Waaier
  • Radio wekker
  • Gratis koffie en tee
  • Draadloos Internet
  • Ons pryse is tusse R 250 en R 450 per persoon per nag.

    Afhanklik van die lengte van die verbly, aantal persone en beskikbaarheid.

    • Babas jonger as 2 jaar bly verniet
    • Baba-bed in die kamer is gratis
    • Kinders onder de 12 jaar kry ‘n groot afslag
    • Tieners van 12 jaar en ouer word as volwassene gereken.
    • Boeking is net gewaarborg as ons 50% deposito ontvan het.
    • By kansellasie vroër as 4 weke voor aankoms, word die deposito gehou.
    • By kansellasie later as 4 weke voor aankoms, moet die volle bedrag betaal word.
    Room H Room H Room H Room H

    Kamer R

  • Reg aan die swembad
  • Stylvolle kamer met dubbelbed
  • En-suite badkamer met stort
  • Groot stoep met braai
  • Privaat ingang
  • TV
  • Kluis
  • Skeerprop
  • Haardroër
  • Gevulde yskas
  • Verwarmer
  • Waaier
  • Radio wekker
  • Gratis koffie en tee
  • Draadloos Internet
  • Ons pryse is tusse R 250 en R 450 per persoon per nag.

    Afhanklik van die lengte van die verbly, aantal persone en beskikbaarheid.

    • Babas jonger as 2 jaar bly verniet
    • Baba-bed in die kamer is gratis
    • Kinders onder de 12 jaar kry ‘n groot afslag
    • Tieners van 12 jaar en ouer word as volwassene gereken.
    • Boeking is net gewaarborg as ons 50% deposito ontvan het.
    • By kansellasie vroër as 4 weke voor aankoms, word die deposito gehou.
    • By kansellasie later as 4 weke voor aankoms, moet die volle bedrag betaal word.
    Room R Room R

    Miranda se Vakantie-huisie

  • Groot familie-eenheid met ‘n oop, ten volle toegeruste kombuis
  • Koningin-grootte bed met dakwaaier in die kamer
  • Stapelbed in aangrensende kamer
  • En-suite badkamer met groot stort
  • Ruime leefarea
  • Privaat ingang
  • Groot privaat stoep met braai
  • TV
  • Kluis
  • Haardroër
  • Skeerprop
  • Gevulde yskas
  • Verwarmer
  • Waaier
  • Radio Wekker

    Room F Room F Room F Room F Room F

    Bart se Vakansie-huisie

    Room F Room F Room F Room F